Waterrot (astrologie)

壬子

Die Waterrot (壬子, rénzǐ) is die 49ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, bǐng; die element Water en Jang) met die eerste Aardtak (子, zǐ), gesimboliseer deur die Rot (鼠, shǔ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterrotjaar het in 1972 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 1972 tot 2 Februarie 1973.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search